"Laat U koninkryk kom, laat U wil geskied ..."
Hierdie is woorde wat ons as gemeente ter harte neem en met U wil deel.
Kyk so bietjie rond en ontdek die wonderlike seëninge wat ons as gemeente al by God ontvang het. Ontdek ook hoe ons as 'n selgemeente in Christus saam met jou die pad vorentoe kan loop.
Ons glo dat ons saam Witrivier 'n plek kan maak waar God heers en regeer, sodat Sy wil kan geskied!
|


